Monday, February 9, 2009

Ons is...

Ek geniet nogal die woord wat Die Burger koerant gebruik om ons Suid-Afrikaanse expats meet te beskryf.

Volgend hulle is ons "wêreldburgers." Dit is baie beter as verraaiers, bang gatte ens.

3 comments:

angryafrican.net said...

Haha! Ja, baie beter!

Gerhard said...

Yeah, that is a great word. I suppose the English translation would be McAfricans? :)

Elize said...

ooohh Ek hou daarvan.. Ek is seker 'n wereldburger. My huis is waar my hart is ..

Recently Updated Expat Blogs: